fbpx

REVIEWS

Liewe Chamaine en Willie Wow! Wow! Wat 'n lekker plekkie. So gerieflik en als is so netjies en skoon. Charmaine dankie vir hou vriendelikheid en ons so tuis laat voel. Ons het so lekker gebly en sal beslis die plek aanbeveel. Ons sal beslis weer hier kom bly. Met baie groete en liefde - 


Hilda, Hilke, Nicolo en Euzmo - Kareedouw, Oos Kaap

 Charmaine en Willie, baie dankie dat ons kon deel word van die Pens & Pootjies familie. Ons het ons vakansie in Pootjies baie geniet. Dit het alles in wat 'n mens nodig het. Dis so lekker om so sentraal te wees, naby aan alles en die DStv is 'n lekker bederf. Die plekkie spreek van die tipe mense wat julle is, mense wat hard werk en julle omgee kan gesien word in elke stukkie detail waaraan aandag gegee is. Ons wens julle alle sukses toe. Sien julle gou weer. 

Willie & Sonja 

 Hi julle. Baie dankie vir 'n "awesome" plekkie met soveel bederf. Dit is lekker stil en ons het dit so geniet. Ons verblyf van die 24 - 27ste was 'n heerlike tyd en sal weer terug wees. Baie dankie. 


 Jakes en Linda Vreken 

 Thank you so much for your beautiful place. We had a lovely time staying here. Thank you for your kind patience and being so accommodating.Thank you so much for your beautiful place. We had a lovely time staying here. Thank you for your kind patience and being so accommodating.Thank you so much for your beautiful place. We had a lovely time staying here. Thank you for your kind patience and being so accommodating. 


Sheron & Francois 

More Articles ...

  • 1
  • 2